Kliek vir HIGH RES

Kliek vir HIGH RES

OPSOMMING:

Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak…

FEITE:

Oesjaar: 2003
Alkohol: 14.5%
Wyn Van Oorsprong: Swartland
Wyn Van: Suid Afrika
Kultivars: Mengelmoes
Styl: Ou Wêrelds

Net x600 bottels beskikbaar.

<- Kliek op ‘n prentjie vir ‘n high res weergawe.